‘n Prettige 50′s Pretville Troue: Dewald + Talita


Dewald + Talita het al die pad van Londen af teruggekom om op 3 Augustus vanjaar die knoop by Pretville deur te haak. Die onthaal het in die strate van die oulike filmdorpie plaasgevind. Die tema was 50′s en Sorien Vermeulen van White Lace Events het hulle idees in ‘n werklikheid omskep.



“Ek wou nog altyd n unieke troue gehad het! En so het dit toe uitgekom dat Dewald als behalwe “normal” is! In my thoughts het ek gehoop vir n 50′s wedding ceremony maar ek was ni seker of hy sou instem nie. Ek het hom eendag gevra in watter era hy sou wou groo2rd as hy kon kies, en sy an2ord was 50′s!” – Talita



As verwelkomings verversings het die gaste elk springmielies en ‘n Coca-Cola voucher gekry.



Die seremonie is in die Pretville teater gehou.




Die strate is feestelik versier in ‘n 50′s tema in rooi en wit.


Pretville_wedding ceremony_30a Pretville_wedding_31

Vir die hoofgereg was daar Hamburgers, skyfies en vol-area melkskommels.



Oor White Lace Events:
White Lace Events is ‘n funksie koordineerings besigheid gestationeer in Pretoria, maar koordineer funksies reg oor die hele Gauteng. Ons beplan en ontwikkel konsepte vir enige spesiale geleentheid en maak seker dat al jou idees bymekaar aansluit en realiseer.


Die span is mal oor troues en ons persoonlike aanslag maak jou spesiale dag uniek en eie aan julle as ‘n paartjie.
Ons raak opgewonde oor elke geleentheid en sit alles in van start tot einde om seker te maak jy en jou liefstes kan die spesiale dag geniet terwyl ons namens julle werkskaf.


Kontakbesonderhede:

  • E-pos: sorien@whitelaceevents.co.za
  • Facebook: www.facebook.com/whitelaceevent
  • Pinterest: www.pinterest.com/WhiteLaceEv
  • Twitter: @WhiteLaceEvent



Die feesvierings het tot laat in die nag plaasgevind en was groot pret!



Verskaffers wat die dag moontlik gemaak het:
Trou Beplanner/Ontwerper: White Lace Events | Foto’s: Damiane + Mignon 0784216560 | Plek: Pretville | Trou + bruidsmeisie rokke: Kyna Property of design | Dekor + Skryfbehoeftes: White Lace Events – Imaginative Boutique | Kos: Pretville + Dros Harties | DJ: Starlight sounds 0829280886 | Hare + grimering: Manufactured up by Jana